AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - SWAK DIENS | #200540

Telkom
SWAK DIENS

Ek het gister my nuwe foon van Telkom Clear water mall gekry, Nadat ek daar gesit het tot 19H30 vir hulle om als op my foon uit te sort en seker te maak als werk reg, is dit nog nie reg nie.
Ek het in tussen vir 8ta self al 3 keer vandag gekontak om hulle hulp te vra, maar dit lyk vir my hulle weet ook nie aldag wat aangaan en self wat hulle moet doen nie.
Dit help nie om die tak in Clear water mall te kontak nie, want die foon lui net en niemand antwoord die ding nie, self die stem pos boks op die foon is vol en kan glad nie boodskappe vat nie.
Is dit die tiepe diens wat 'n mens vandag van sulke groot maatskappye af kry, wil ek nie weet wat in die toekoms met ons kinders gaan gebeur nie.
Nie net is dit swak diens lewering nie, maar daar is nie diens om eers van te praat nie.
Die personeel wat by van die plekke werk is so onkundig, as "n mens hulle iets vra is dit net " eish i dont know " of hulle sit die kop en en hoop vir of "n wonderwerk of hulp.
Nie net is ek ongelukkig met die diens nie, ek oorweeg dit sterk om my besigheid weg te vat na iemand wat na my sal luister en my kan bied wat ek wil h?
Ek gaan die ondervinding ook so oorvertel aan my friende kring. Johan

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: CLEAR WATER MALL

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google