AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Jonway Motorcycles - LAAT MAAK JOU EIE PARTE!! | #98060

Jonway Motorcycles
LAAT MAAK JOU EIE PARTE!!

Ek het 20 Okt 2008 'n Gy250 by Jonway gekoop. Hulle het my oor en oor verseker van goeie diens dat parte volop beskikbaar is. Ek wou seker maak ek gaan nie probleme h? met dienste nie. Nov 2012 breek die 3de rat en ek vat dadelik die fiets in na die werkswinkel. Ek bel hulle na maande en hoor daar is geen parte beskikbaar nie. Ek kontak die hoofkantoor en vra hulle om my te help. Hulle antwoord was dat die fiets gediscontue is en dat ek nou 1 van 2 keuses het. Of ek laat maak die part vir R3500 of ek koop die 150cc Xplore in sy plek! MET GELD WAT EK WAAR MOET KRY???
Hulle bied nogal die Xplore aan @ R 8500 waar hy eintlik R10000 kos. Nou moet ek nog 'n fiets koop waar ek reeds 'n fiets van R14000 gekoop het. Wat maak ek nou met my fiet? Hulle kan dit mos vir parte by my terug koop en so baat albei partye daarby. Maar nee. Hulle stel nie belang nie. My fiets het maar 3000km. Dit was alles net le? beloftes en 'n bedriegspul. Niemand my ges? hulle gaan die fiets binne 4 jaar discontinue nie. Wat maak ons wat met die slap riem gevang is nou met fietse waarvoor daar GEEN parte beskikbaar is nie en hoe diens ons hulle? ONS SOEK ONS GELD TERUG. HULLE KAN DIE FIETSE HOU

Date:

Company: Jonway Motorcycles

Country: South Africa   City: Vredendal

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google