AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Volkswagen - Volkswagen na verkope diens TOPS | #191732

Volkswagen
Volkswagen na verkope diens TOPS

Dankie vir Jackie van Lindsay Saker Bloemfontein en Joe van Volkswagen Uitenhage. My Polo se skyfremme was foutief en moes vervang word. Hulle het absoluut uit hulle pad gegaan om behulpsaam te wees en het VW Uitenhage se Joe gereel dat Lindsay Saker Bloemfontein magtiging kry om dit te vervang vrydag middag half ses het ek my motor terug ontvang en alles was herstel en in plek en kon ek met verlof vertrek. as dit nie vir die ekstra myl was wat die twee gestap het nie sou ek eers my voertuig op die vroegste maandag kon kry en sou ek nie vrydag met verlof kon vetrek nie. Baie dankie julle twee dit is alles en meer wat in die Volkswagen Familie gebeur. familie kom altyd eerste BAIE DANKIE

Roelf Beket

Date:

Company: Volkswagen

Country: South Africa   City: Vrystaat en Oos Kaap

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google