AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Glasfit - Swak diens | #311477

Glasfit
Swak diens

Op 11 Januarie moes hul my moter ruit vervang. Ek is deur my assuansie na Glasfit Kuruman verwys. Dit was n saterdagoggend.Net voor 12 skakel hul dat ek my. voertuig moet kom haal hul wil toemaak. Wat n teleurstelling. Halfhartige poging is aangewend om voertuig skoon te maak, glasskerwe le nog orals in motor en maandag toe ek my I'd uit paneelkissie wil kry ontdek ek hy wil nie oopmaak nie. Ek skakel hul en verduidelik, dame se sy sal boodskap aan bestuurder oordra. Niemand skakel terug nie. Ek skakel woensdag daarna my versekering en le n klag. Konsultant se Glasfit neem nie aanspreeklikheid nie want hul het nie binne in kar gewerk nie. Wonder nou maar net hoe is daar halfhartig skoongemaak as hul nie binne die voertuig gewerk het nie, of het hul glad nie glasskerwe gesuig nie. Sal nie weer n voertuig van my soontoe neem as ek vir hul skade moet betaal nie.

Date:

Company: Glasfit

Country: South Africa   City: Kuruman

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google