AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: PG Glass - Gekraakte windskerm | #85010

PG Glass
Gekraakte windskerm

Sedert Januarie 2013 belowe PG Glass kathu my n nuwe windskerm vir ons honda ballade 1994 model. Op maandag 08/04/2013 bel PG Glass kathu ons en se dat die nuwe windskerm sal hier wees op woensdag 10/04/2013. Woensdag 10/04/2013 om omstreeks 10:00 bel die dame ons en se dat ons kan die voertuig inbring en ons reel met hulle dat ons op donderdag 11/04/2013 die motor sal inbring, toe ons vanoggend by pg glass kathu kom word ons meegedeel dat al die voorraad nie gekom het nie en dat hulle nie die windskerm kan vervang nie. die een dame se dit is die ander dame wat gebel het en dit is n oor en weer beskuldigings en die mense trek net hulle skouers op. ons moet elke keer tyd afvat by die werk om die voertuig in te bring en dit is onnodige tyd wat verlore gaan. ons voertuig is onpadwaardig deurdat die windskerm gekraak is.

Date:

Company: PG Glass

Country: South Africa   City: Kathu

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google