AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Nashua Limited - Help vinnig, effektief en vriendelik | #40996

Nashua Limited
Help vinnig, effektief en vriendelik

Aan almal by Nashua Kimberley. Baie dankie, vir die dame wat die oproepe neem en die klagte korrek en vinnig deurgee. Baie dankie. Vir die tegnikus wat kom kyk en probeer help het, dankie vir die vinnige rapportering van die fout. Vir die 2de tegnikus wat die nuwe part kom insit het, binne 'n dag. Baie dankie. Dankie dat almal van julle vriendelik en hulpvaardig is.

Date:

Company: Nashua Limited

Country: South Africa   City: Kimberley

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google