AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Dial-a-bed - GEWAG!!! | #158004

Dial-a-bed
GEWAG!!!

Ek het 2x fortywinks beddens die 17Mei bestel by dial a bed greenstone kempton park.
Hulle het gese 2 weke vir aflewering omrede dit extra lengte is en dit moet spesiaal gemaak word.
Ons het n kontant inbetaling gedoen van R14096-00... in hul rekening wat hulle gegee het.
Ons bly in Deben in die noord kaap. Hulle stuur toe die beddens na 5 weke na Kaapstad. Na veelvuldige oproepe wat ek moes maak het hul steeds nie vir my antw oor waar die beddens is nie.
Die 6de week het hul die beddens terug gestuur want dis kamma beskadig. Hulle sal nuwes bestel... Elke keer wart mens bel praat jy met n ander persoon... want hulle bedank soos vliee..
7de week toe se hul dit sal die volgende week dinsdag by my huis afgelewer word want hulle kry nie n courier wat dit kan aflewer ir R200 nie. Dis op dial a bec se website dat hul enige plek in Suid afrika sal aflewer teen R200. Hul area bestuurder Jackie weet nie eers daar is so iets op hul website nie. Dis mos nie my probleem nie. Dis mos hul probleem dat hul kliente lok met valse adv. Die dinsdag toe bel hul en se die beddens sal nou eers donderdag gelewer kan word.
8ste week geen beddens nie.
Week 9 nog steeds geen beddens.
Patetiese diens

Date:

Company: Dial-a-bed

Country: South Africa   City: Greenstone kempton park

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google