AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Elwierda Glass And Aluminium - GEEN DIENS | #284184

Elwierda Glass And Aluminium
GEEN DIENS

Na die bouers (Wynand Cooks) die glas deuere (stort) betsel het, het dit 'n maand en half gevat voor hulle die 1 kom installeer het. Daar was 2 bestel. Na nog so 2 weke toe kom hulle die 2de ene installeer waar hulle toe die glas breek terwyl hul dit probeer installeer het. Die installeerder het mt belowe hy gaan dadelik terug om nuwe glas vir my te bestel.

Die bouer is toe al 2 weke al by my klaar.
Na nog so 2 weke het ek menigte kere gebel, waar ek net nooit terug gebel is nie.
Nadat iemand my kon help het hulle gese die glas was toe nooit bestel nie en vat 14dae. na 14dae is daar nog steeds niks en ek sal nou moet wag tot volgende jaar (2014) Ek het gaste wat kom en geen plek waar hulle kan stort nie.

Diens is uiters swak!

Date:

Company: Elwierda Glass And Aluminium

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google