AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pep - Aie swak diens | #261199

Pep
Aie swak diens

Ek het n netsurfer Dual by pep in garankuwa gekoop nou werk hy nie meer nie ek kom na pep in kolenade vir hulp eers word daar aan my gese hulle kan my nie help nie want hulle hou nie die stock nie. Na dat ek vra om met die RM te praat en en hom te se wat aan gaan omdat die staf nie weet wat om te doen nie... Hulle kan hom nie reg maak nie kan hom om ruil nie omdat hulle nie die stock het nie ek kry geen hulp van pep af nie cpa se ook binne 6 maande as daar n probleem is met die produk vervang word of kridiet gegee word of die geld terug gegee word dis!!!

Date:

Company: Pep

Country: South Africa   City: Kolenade

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google