AfricaComplaints.com » Advertising » Complaint / review: Groupon SA - Bestellings geplaas maar wag 8 Weke no respons | #39215

Groupon SA
Bestellings geplaas maar wag 8 Weke no respons

Twee bestellings geplaas vir 'n Mellerware coffee Masjien 21 Desember 2012 en Victoria Secret rokke 11 Januarie 2013. Volgens hulle bewys van bestelling moet ons 4 weke gee vir aflewering, ek is nou in week 8 vir die eerste bestelling en week 5 vir die tweede. Ek volg die bestellings al op van 23 Januarie 2013 net om elke week te hoor ek moet nog twee weke kans gee, geen voorraad of daar is fout met die produk. Wel gister is die Coffee masjien gekanseller van hulle kant en daar is vir my die opsie gegee vir 'n refund wat ek toe maar aanvaar maar ek wil weet hoekom dit so lank moes vat en hoekom ek deur soveel moeite moes gaan vir niks, net om te hoor die refund vat 7 dae om gedoen te word, maar toe ek moes betaal was dit dadelik en nie as ek dit ontvang het nie. So my geld l? in hulle rekeninge en rente trek tot hulle besluit hulle kan nie die produk aflewer nie. Ek het ook gister gevra om met 'n supervisor te praat maar na my 10de e-mail het ek steeds geen terugvoer van hulle gekry nie. Vandag het ek met een gepraat gekry wat my belowe het dat die refund dadelik uit betaal sal word en die rokke maandag op die laatste afgelewer sal word, wel ek s? net ek hou nie my asem op nie.

Date:

Company: Groupon SA

Country: South Africa   City: Kaapstad

Category: Advertising

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google