AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Ranch Furniture - TV Kas gekoop te Ranch Furniture | #52892

Ranch Furniture
TV Kas gekoop te Ranch Furniture

In September 2012 het ek en my Man 'n Kas gaan bestel by bogenoemde, fotos en besprekings van groottes is alles gedoen by Babara en Nan. Die 16de Okt 2012 is die kas ten volle betaal, volgens die bestelvorm is dit 4weke vir aflewering of optel van die kas. Na verskeie oproepe in November en Desember is die kas afgelewer op die 18de Des 2012, die kas is nie reg nie. Ek het hom terug gestuur en hulle sou om oor maak en weer aflewer voor Kersfees, op die 8ste Feb 2013 is hy weer afgelewer, weereens terug gestuur die kas is nie reg nie. Na verskeie oproepe, emails, en opsoek na die bestuurder Karen sal die kas reg gemaak word en afgelewer word ons wag nogsteeds sy is nie die bestuurder nie, sy werk net daar, sy het my belowe op die 27ste Feb die kas is klaar. Ek het vandag met die fabriek self gepraat daar is geen kontak gemaak met hulle vir enige veranderinge of enige iets nie. My oproepe, boodskappe, emails word nie beantwoord nie. As jy kan deur kom lieg die een meer as die ander een. Dis die swakste diens en hulle weier om die geld uit te betaal. Ek beveel hulle glad nie aan nie.'n Prokureur is my volgende stap.

Date:

Company: Ranch Furniture

Country: South Africa   City: Potchefstroom

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google