AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Dial-a-bed - Extremely poor service by dial a bed employees | #88442

Dial-a-bed
Extremely poor service by dial a bed employees

Ek het op die 5/4/13 by Dail a Bed Welkom Goldfield Mall n kontant aankoop van R3899, 00 gedoen. Daar was aan my gese dat die bed op die 10/4/13 afgelewer so word. Teen die 10/4/13 het ek hulle gekontak om te hoor waar die bed is.n Dame het my gebel, Jessica. Sy was van die begin van die gesprek baie aanvallend en onproffesioneel. Ek het gevra of sy my in afrikaans kan help, sy het geweier en het aan my gese dat sy mag engels praat haar maatskapy gee haar die reg en dat sy nie afrikaans sal praat nie. Sy het my laat verstaan dat ek nie meer hul probleem is nie, hulle doen net die verkoop van die bed. Ek het gevra vir die Kliente diens se nommer. Sy het die verkeerde nommer aan my gegee. Ek het self die regte nommer gekry. Ek het met Vusi gepraat, hy het gese dat hy die klagte sal opvolg en oorgee. Hy het gese dat hy my n sms sal stuur met n verwysings nommer en dat iemand my sal kontak die 11/4/13 die besonderhede oor die aflewering. Tot vandag toe het ek nog niks gehoor nie en weet nie waar my bed is nie. Dail a Bed is baie vinnig om jou kontant te vat, maar verder gee hulle nie n DUIWEL om oor jou nie. Ek het nog nooit so patetiese diens ontvang nie!!!
Die oproepe kos my meer as die bed!!!

Date:

Company: Dial-a-bed

Country: South Africa   City: Welkom

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google