AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Wesbank - Geen diens en onwettige ekstra kostes?! | #227982

Wesbank
Geen diens en onwettige ekstra kostes?!

Ons het 'n sms ontvang 1 Oktober 2013 en 7 Oktober 2013 vanaf Wesbank wat 'n bewys van ons nuutste Versekering soek wat ons op die kar soek wat ons 2jr terug by hulle gekoop het. Die sms het GEEN details gehad waarheen mens die bewys moet stuur of enige verdere kontak besonderhede. Ons het die bank gebel om email adres te kry sodat ons bewys kan stuur waar die persoon vir ons 'n verkeerde adres gegee het wat glad bie werk nadat ons hoe lank op die foon was. Wesbank het na dit vir ons begin dreigemente stuur dat hulle ons premie sonder enige toestamming gaan vermeerder omdat hulle geen terug voer van ons kant af kry. As mens kliente diens epos kry mens geen respond van hulle kant af. Toe my man na 'n ander email adres toe gestuur het kry mens 'n email terug wat se hulle sal terug kom na 'n mens toe binne die volgende 3dae. Dis nou al amper 'n week terug. GEEN terugvoer van Wesbank kliente diens af!! Gistraand 12 het ons 'n epos ontvang wat ons in kennis stel van die premie verhoging?! Hoe op aarde is dit wettig dat Wesbank net so kan besluit om geld te wil aftrek van ons rekening af sonder geen rede as daar geen diens is van hulle kan af?

Date:

Company: Wesbank

Country: South Africa   City: Jhb

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google