AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Beares - Goedere nie met dieselfde waarde vervang | #102300

Beares
Goedere nie met dieselfde waarde vervang

My seun MC Venter het op 22/10/2011 'n Sony HiFiDAVZ130/135 H/T/S gekoop ten bedrae van R1 899.00. Op 22/2/2013 was daar 'n inbraak en was die TV en Surround Sound gesteel. Beares Meyerton het die eis hanteer en weke later die gesteelde goedere met LG produkte vervang. Die LG is aanvaarbaar maar die Surroundsystem van LG is nie vergelykbaar met die gehalte en kwaliteit van die Sony stelsel wat gesteel is nie. Na vele oproepe en baie navraag is die probleem nie uitgesorteer nie aangesien hul volgens die dame altyd aflyn is wanneer ek navraag doen, Hul kan glo nie sien of daar by ander takke van die Sony surroundsound beskikbaar is nie. Die Beares tak in Meyerton se deure is egter einde April gesluit en sit ons met die swak gehalte produk en geen verdere diens nie.

Date:

Company: Beares

Country: South Africa   City: Meyerton

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google