AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: PostNet SA - SWAK SWAK SWAK! Beskadigde en gesteelde goedere! | #194669

PostNet SA
SWAK SWAK SWAK! Beskadigde en gesteelde goedere!

'n Pakkie is vir my gepos vanaf PostNet Van der Bijl (Vaal Mall). Baie opgewonde maak ek my pakkie oop en sien dat die items wat gestuur is beskadig is! Die dame wat dit gestuur het doen baie moeite met haar verpakking- dis die een wrapping oor die ander met bubble wrap ens. Kontak met haar gemaak om te se dat my pakkie beskadig is. So kom ons toe agter dat van die verpakking nie daar is nie, asook sekere items wat gestuur is. Die pakkies word oopgemaak en dan weer verseel. Dis onaanvaarbaar! Die dame het die bestuurder/eienaar gekontak maar was ongeskuk!

Date:

Company: PostNet SA

Country: South Africa   City: Vaal Mall

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google