AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Toyota - Land Cruiser 4L V6 with engine problems | #149248

Toyota
Land Cruiser 4L V6 with engine problems

Ek het 'n Toyota Land Cruiser 4l V6, wat se olie in die samp meer geword het! Na baie toetse deur Godrich/Toyota Suid Afrika het hulle bevind dat my brandstof foutief is, ek het baie ander voertuie wat uit dieselfde bulk tank brandstof trek, wat geen probleme het nie. Toyota, Audi, Nissan, Fiat, Big Boy motorfiets en vele ander voertuie gee glad nie probleme nie, net die Toyota Land Cruiser 4l V6. Ek sukkel al van 2011 af met hierdie probleem! Ek het gedink dit is net 'n foutiewe voertuig, en het hom verkoop en 'n nuwe voertuig gekoop, dieselfde maak en als, en steeds dieselfde probleem. Toe kom daar ander kliente voorendag met presies dieselfde probleem, ek kan alle kontak besonderhede gee. TOYOTA SUID AFRIKA, wil die heeltyd toetse doen, maar kom met geen terugvoering nie en plaas 'n klient oor van bakoord na stuuroord, met geen mens, met geen oplossing nie! Toyota as 'n geheel het ek altyd gese, nooit sal ek 'n ander voertuig koop nie, maar nou sal ek nooit weer 'n TOYOTA koop nie! Daar is geen ondersteunings raamwerk nie, as ook geen kliente diens nie! MOET ASSEBLIEF NOOIT TOYOTA LANDCRUISER 4L v6 KOOP NIE!!! REF NR: 2011/44/840 Bakkie nr 2.

Date:

Company: Toyota

Country: South Africa   City: South Africa

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google