AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - Consumer act word verontagsaam | #150137

Cell C
Consumer act word verontagsaam

Ek het 'n wi-fi router gekoop en binne 4 dae terug geneem aangesien dit gladnie aangaan nie. Blykbaar moet die verkoopsman die router getoets het in my teenwoordigheid toe ek dit gekoop het maar het nie. Ek glo nie dis my verantwoordelikheid om hulle regulasies te ken om te weet dat hy daar 'n fout gemaak het nie. Maar die consumer act stippileer dat as ek enige iets binne 4 dae terugneem dit onmiddelik vervang moet word, is dit nie? Nou moet ek 1-2 weke wag dat dit weggestuur moet word om vervang te word al sien hulle dat dit hulle fout is. Wel, na 2 weke was ek terug en toe verander die tyd sommer na 21 werksdae en nou wag ek nogsteeds. Dis baie frustreerend aangesien my imac net op wi-fi werk en is ek nou maar aflyn vir 3 volle weke!

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: Mall of the north

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google