AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Lazer Battle Zone - Bad attitude baie Slegte diens | #38383

Lazer Battle Zone
Bad attitude baie Slegte diens

Sal Niemand ooit aanraai om n partytjie te boek by lazer battle zone Randburg nie! Ons is belowe die dag toe ons boek vir n partytjie dit gaan net ons partytjie weeks vir een uur. Toe ons daar kom toe is daar vier partytjies saam geboek dit was nag! Daar was nie genoeg guns vir al die kinders nie die guns het nie gewerk nie hulle het dat daar groot mense saam n klomp nege jarige seuns speel hulle het die kinders rond gestamp en stoot. Dit was rerig onplesierig jammer ek kon nie n ander plek gaan nie want dit was my kind se partytjie. Toe ons met die manager praat het hy net gesit en movie kyk nie veel gepla wat om hom aan gaan nie. Laaste keer wat ek ooit daar sal kom en sal dit beslis vir Niemand aan beveel nie! Hulle het my ook die verkeerde info gegee van wat ons vir die res van die partytjie by mimos's pizza gaan kry!

Date:

Company: Lazer Battle Zone

Country: South Africa   City: Rand burg

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google