Lazer Battle Zone
Bad attitude baie Slegte diens
Sal Niemand ooit aanraai om n partytjie te boek by lazer battle zone Randburg nie! Ons is belowe die dag toe ons boek vir n partytjie dit gaan net ons partytjie weeks vir een uur. Toe ons daar kom toe is daar vier partytjies saam geboek dit was nag! Daar was nie genoeg guns vir al die kinders nie ...