AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: C est La Vie - Cest La vie Poor management | #271273

C'est La Vie
Cest La vie Poor management

Ek wil net graag kla oor die diens wat ek gekry het met my seun se eerste verjaarsdag partytjie... en NEE ek is nie net nog 'n mamma wat moan nie - Maar Cest la Vie en Marilize Barnad (Party Coordinator) verkies om my epos te geignoreer. Ekt request vir grootter partytjie pakkies omdat nie al die kinders babas was nie, en dit het op dowe ore geval - nie eenkeer was daar gekommunikeer dat mens R50 per kind EXTRA moet betaal om in die speel area te gaan speel nie. Hulle het geadverteer dat mens jou eie unike tema kan doen teen extra koste van R300, toe ek die opsie wil vat word daar vir my gese ek moet maar my eie decor doen want hulle gaan nie. Ekt het toe extra R300 betaal vir 'n ander verskaffer om goed vir my te design en dit na hulle toe geneem om vir my te decorate. Toe vergeet hul helfte. Marilize was conveniently nie beskikbaar op die dag nie - toe ek daar aankom toe lyk my gazebo meer soos 'n conference as 'n partytjie. Toe ek Tersia of Teresa skakel (Manager) toe het sy ook 'n houding van: Nou wat wil jy he moet ons doen.."?? Ja julle het nou my geld gevat en nou worry julle nie verder nie... Swak diens... Ek sal beslis nie weer 'n partytjie bywoon of hou by julle nie!

Date:

Company: C'est La Vie

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google