Complaint / review / scam report
Idealprepaid
Ideal prepaid se swak diens

Ek het krag gekoop woensdag. moes vrydag al die token nr ge sms het. na verskeie oproepe het ons vandag 11vm met `n vreeslike gesukkel die token uit hul uit. annemarie is blykbaar die enigste een wat dit kan doen, maar sy reageer nie op oproepe of antwoord haar selfoon.
wil maar net vir die ouens daar buite se, maak liewers gebruik van prepaid24. uitstekende diens.
Author: susanminnaa


Offender: Idealprepaid

Country: South Africa   Region: All Country   City: National

Category: Real Estate

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.