AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Nedbank - BAD SERVICE | #104376

Nedbank
BAD SERVICE

Dis werklik swak dat Nedbank versekering so swak reageer indien mens teen huisversekering eis. Agv reenskade en erge weerlig, is my motorhek uitgeslaan, die dak het waterskade. Daar is huurders in wat heeltyd op mens se nek le. Die assessor het my geskakel, 17 April het die persoon wi aangese is om die herstelwerk te gaan doen uit. Dit is 6 Mei... steeds is niks nog daaraan gedoen nie. Om premies te neem is maklik, maar as die verantwoordelikheid nagekom moet word teenoor kliente, is die diens maar uiters swak. Kliente moet maar die tipe diens aanvaar, die hef is dan nie in jou hande nie??? Ek sal dit so!!! waardeer as mens diens kan kry ipv tyd mors om "opstelle" te skryf...

Date:

Company: Nedbank

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google