AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Foschini - Blocking accounts | #185567

Foschini
Blocking accounts

Ek voel regtag ongelukkig met die nuwe " reel" wat die groep nou het van as jy meer as R1000 spandeer blok hulle jou rek. Goed & wel dus vir "security" doeleindes, maar julle kon ten minste jul kliente vooraf waarsku. Ek het 'n dual card op my ma se rek., maar ons betaal die rek op datum, verlede week het ons by sportscene gekoop, min wetend van die nuwe "reel', vandag wou ek op die rek koop & betaal, maar moes toe hoor die rek. is geblok... & daar staan ek met die klere op my arm & selfoon wat ek wou koop as geskenk, maar net daar los. Met skaam gesig moes ek die winkel verlaat, nie omdat ek nie krdiet het nie, maar omdat die rek geblok is & die kliente van niks af geweet het nie. My moeder moes nou eers winkel toe gaam sodat die rek 'geunblok" word. Ek voel regtag die minste wat TGF kon doen is om die kliente vooraf inkennisstel. My ma het probleme met haar bene, so gaan nou selde winkels toe, dus hoekom sy my in die eerste plek magtiging gegee het. Betaal jy 2 dae te laat is hul gou op jou, maar dan kry jy die uiterse swak diens. eks regtag teleurgesteld in TGF.

Date:

Company: Foschini

Country: South Africa   City: Head Office

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google