AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Hyundai South Africa - Swak na verkope diens | #29243

Hyundai South Africa
Swak na verkope diens

Ons het ons voertuig 2 maande gelede by Hyundai in boksburg gekoop, en nou woensdag toe hy in moes gaan vir 'n diens moes ons seker 2 ure wag vir die "service advisors" ons het ook vooraf gereel vir 'n ander voertuig maar hulle het nooit dit gereel nie en moes ons diens aanskuif na vrydag wat sou maak dat ons oor die diens tydperk is. Vandag het ons die voertuig ingeneem en daar is gese die voertuig sal 16:30 gereed wees, maar ons het daar gekom, moes weer vir die "service advisor" wag en ook vir ons voertuig wat kamtig in die was was en na 'n uur het ons hom steeds nie ontvang nie, die diens is uiters swak

Date:

Company: Hyundai South Africa

Country: South Africa   City: Boksburg

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google