AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Imperial Select Multi Franchise - Bad Service and Feedback | #327313

Imperial Select Multi Franchise
Bad Service and Feedback

Ons het 'n Chery Tiggo 2.0 gekoop deur Imperial Select Strydom Park. Van dag een af het ons probleme gehad. Eerstens moes hulle vir on die kar kom wys het op die 17de Januarie maar hulle kom wys hom toe eers die 21 Januarie ons gee toe dadelik toestemming om aan te gaan met die koop van die voertuig maar toe ek die Versekering wou reel to vind ons uit die jaar model wat hulle vir ons gegee het is die jaar model verkeerd en is 'n jaar model later. Na 'n paar oproepe het ons die kar Saterdag die 25 Januarie gaan haal en deur die loop van die naweek paar foute gekry waarna hulle moes kyk. Maandag oggend het hulle ons laat weet ons moet Dinsdag inkom om die kontrak te teken net om toe die middag te skakel en te se ons moet eers wag want die bank het die koop gekanselleer nadat hulle vir ons gese het dit is goed gekeur ons het ons ander kar verkoop intussen. Woensdag het ons die kar terug gevat en die kontrak gaan Teken nadat Johan die nodige stappe gevat het om hierdie kar goed gekeur te kry. Dit is vandag Vrydag en het nog geen inligting oor die kar ontvang nie ek skakel toe om uit te vind wanneer ons die kar kan kry en toe word daar vir my gese ek moet wag dit is maand einde

Date:

Company: Imperial Select Multi Franchise

Country: South Africa   City: Strydom Park Randburg

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google