AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Bulls Eye Auto - Die 14de Oktober 2013 om 3:30 hetunlawful behavio | #252986

Bulls Eye Auto
Die 14de Oktober 2013 om 3:30 hetunlawful behavio

Die 14de Oktober 2013 om 3:30 het ek die kar se papiere geteken en die kar ontvang.
Die 15de Oktober 2013 om 3:30 het ek die kar terug gevat vir hulle oor daar engine probleme was. En daar was elektriese probleme met die Central Locking en die Ignition.
Die 16de Oktober 2013 het ek omtrent 3:30 die kar terug gekry en oppad huis toe agter gekom die elektriese probleme is nogsteeds daar en dadelik terug gery en die kar weer vir hulle gevat.
Die 17de Oktober 2013 die kar gekry, hulle het gese alles is reg. Ek het nie die dag weer met die kar gery nie.
Die 18de Oktober 2013 het ek weer met die kar gery. Die elektriese en die engine probleme het weer opgekom.
Die19de Oktober tussen 1 en half 2 het ek een van die verkoopsmanne by Bulls Eye gaan haal met die Poloenvir hom gese hulle moet die koop kanselleer en of vir my 'n ander voertuig van my keuse gee. So ook het ek vir Jannie wat die kar oorspronklik aan my verkoop het gese.

Die 21ste Oktober 2013 het ek 'n epos aan die bank gestuur om te se ek wil die koop kanselleer.
Die 28ste Oktober 2013 het die verkoopsman my laat weet dat hulle nie die koop gaan kanselleer nie en dat ek die kar vir 6 maande moet ry en hom dan inruil

Date:

Company: Bulls Eye Auto

Country: South Africa   City: Silverton

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google