AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Homemark - Call and take money from your account | #96626

Homemark
Call and take money from your account

Home mark het my gebel en hulle produkte aan my voor gele en vir hulle gese dat ons nie nou die geld het om die produkte te koop nie en toe se die konsoltant okay maar ons kan punte kry as hy al ons besonderhede het en dan as ons geld het hom weer bel dan help hy ons so toe gee ek vir hom al die besondehede en hy het gese dat hy uit sien na ons volgende oproep en drie dae later gaan daar n sms op die foon af en dat hulle debiet order van die bank af is en dat ons R2999.00 se goed gekoop het by home mark en ons weet dat ons het vir hom gese dat ons nie nou die geld het nie toe bel ek hulle die volgende dag en n ander konsoltant help ons toe en ek verduidelik die storie aan haar en sy het net gese dat sy na die recording gaan luister en dan treug kom na my toe maar sy het nie treug gekom nie en die middag toe laai hulle die goed hier af by die werk toe se ek vir hulle maar ek het dit nie bestel nie en toe stuur ek dit treug vir hulle en toe bel ek weer en toe se home mark dat hulle nie ons geld gaan treug gee nie ons moet nou net die goed aanvaar toe vat ek hulle aan op die 7dae geld treug wat hulle aanbied en toe se hulle net dat ons gaan nie ons geld treug kry nie nou wat doe eknou

Date:

Company: Homemark

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google