AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Upgrade to tablet | #242322

Mtn
Upgrade to tablet

Ons mtn sasolburg besoek nadat ek gekontak is dat 2 van my kontrakte verby is en dat ek kan opgradeer ek die 15/10/2013 gaan besoek nadat my vrou deur die dag dawas om te hoor wat my opsies is agv dat ek gewerk het en sy werk nie. Ek die aand na werk gegaan en was tot na 17:00 da wa ek gese het wat ek wil he, da was vir my gese hulle het vroer bestel en dat net simkarte af gelewer is die middag en dat die samsung notes die volgende dag sal kom en die ander foone is uit gehou vir my tot ek vrydag die 18de my foon gaan opgradeer en so ok nog n foon gevat (newe kontrak) da ek die sim swap gedoen vir die note maar ek nie die note gekry nie wag nog dat hulle aflewe. Ek die 23ste gebel en nog nie gekom nie da word vir my gese mtn het geen voorraad maar die 16de het die newe boek uit gekom met die newe kontrakte en ek al die 15de gevra vir die kontrak. Die landlyn word ok glad nie geantwoord nie da vir my gese hulle kan die nom sien so hulle antwoord nie. Nou word da vir my gese ons kan tot 2 maande wag dat dit afgelewer word wat vir my onaanvaarbaar is. Vir ons is gese as o s n probleem het da mee moet ons mtn hoofkantoor skakel. Ek is glad nie tevrede met wat vir my gese is nie!! Groete.

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Sasolburg

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google