Imperial Select Multi Franchise
Bad Service and Feedback
Ons het 'n Chery Tiggo 2.0 gekoop deur Imperial Select Strydom Park. Van dag een af het ons probleme gehad. Eerstens moes hulle vir on die kar kom wys het op die 17de Januarie maar hulle kom wys hom toe eers die 21 Januarie ons gee toe dadelik toestemming om aan te gaan met die koop van die ...