AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - VERBAND AANSOEK | #233836

Absa
VERBAND AANSOEK

My ex man is al 27 jaar 'n klient van ABSA. Nog nooit was daar enige probleem met sy rekeninge of dat hy 'n slegte klient is nie. Ons het 'n verband by ABSA al van 1995 af. Ons wil nou ons verband verhoog. Eerstens verloor hulle die aansoek. Toe is ons versekering nie reg nie, dit dekking moet verhoog na R2 100 000. As ABSA vir ons daardie bedrag gaan gee om ons huis te verkoop dan verkoop ek dit vandag. Daarna kom hulle terug en s? ons beide moet FICA (ek is die borg op die verband). Ek het jare terug al my rekeninge gesluit by ABSA, maar ons gaan FICA toe maar. TOe kom hulle terug en s? ek moet hulle voor sien van bewys dat ek foutiewelik op ITC gesit is. OK toe doen ek dit. Toe kom hulle weer terug en s? ons huweliksstatusse is foutief op hulle stelsel en nou moet ons hulle voorsien van die egskeidings bevel. Nou moet ek weer 'n borgvorm teken, maar hulle wil nie dit uireik voor my huwelikstatus nie gewysig is nie. My issue met hierdie hele storie is dat ons elke keer moet bank toe gaan vir al die goed. Dit mors tyd wat ek nie het nie. Kan ABSA nie al die goed op een vir mens s? nie. Dis nou al meer as 2 weke en ons wag nog steeds. Die diens is patetie

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: VERBANDE

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google