AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Klein Paarl Gimnasium Koshuis - VICTIMISATION | #241557

Klein Paarl Gimnasium Koshuis
VICTIMISATION

My seun is in klein gim koshuis, daar het 'n insident gebeur waar die koshuis vader my kind heeltyd sleg se en maak. Hy se sommer my seun sal skool meisies verkrag en dit voor ander seuns en le klagte van molestering, waarna die skool erken het dat hulle oorreageer het en daar glad nie so iets was nie die seuns het net gespeel. As die seuns in die koshuis dinge praat se die koshuis vader hul het vuil gedagtes. as die seuns by hul ouers kla dan is hul in die moeilikheid. Ek vra toe die koshuisvader en moedere moet my kind onverskoning vra oor hul optrede en hul se hul gaan nie ons moet hul maar dagvaar en die laerskool se hul distansieer hul van die saak, alhoewel die koshuis nog onder die skool val tot volgende jaar.
Hierdie koshuis ouers het geen onderving as dit by 'n koshuis kom nie en dink die seuns is 'in 'n konsentrasie kamp. dit is so erg dat ek dit moes rapporteer aan die WCED wat dit nou verder hanteer.

die seuns is so bang vir hierdie man dat hul nie eers meer met die ouers wil praat nie.

dit is onaanvaarbaar hoe hul kan wegkom met dit.

Date:

Company: Klein Paarl Gimnasium Koshuis

Country: South Africa   City: Paarl

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google