AfricaComplaints.com » Real Estate » Complaint / review: 5 Star Properties - 5 STAR PROPERTIES - POOR SERVICE | #29393

5 Star Properties
5 STAR PROPERTIES - POOR SERVICE

April 2011 het ons 'n plek in Montana gehuur van 5 Star Properties. Van die begun af het die slotte van verskeie deure net nie gewerk nie. Ek moes deure sluit want anders gaap dit heeltyd oop. Soms het ek vir minute so gestaan en prober om die deure oop of toe te sluit. Ek het Hester by 5 Star Properties laat weet. Junie 2011 het ek dit ook met Tersia Vermaak Prinsipaal gaan praat oor hierdie aangeleentheid. Dis al wat jy doen PRAAT EN PRAAT EN VRA ASSEBLIEF. Een oggend het ek een van die kaste beskadig om dit te prober oopkry. My kinders moes skool toe. En na maande se gevra was ek raadop. 5 Star Properties het eenvoudig R3 100-00 geneem om die kas te herstel. Geen kwotasie is vir ons gewys nie ons bly nou in NZ ons het hulle gebel SMS gestuur. Agente soos die moet aan die pen gery word en geskrap word. Dit is nogsteeds my geld. As hulle hulle werk gedoen het sou so iets nooit gebeur het nie. 5 Star Properties dit is lekker as iemand se deposito in julle hande is. Stortspuit is deur ons self vervang. Gevra dat hulle sprinkelbesproeing moet regmaak werk glad nie. RAAI nooit gebeur.Net solak jy elke maand jou geldjies betaal. EK WAARSKU ALMAL TEEN 5 STAR PROP.

Date:

Company: 5 Star Properties

Country: South Africa   City: Annlin

Category: Real Estate

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google