AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Ster-Kinekor - Service and Complaint | #51292

Ster-Kinekor
Service and Complaint

Hiermee wil ek graag net die volgende onder u aandag bring, op die 8 Feb 2013 het ons as gesin besluit om 'n fliek te gaan kyk by Klein Karoo toe ons by die fliek kom was daar een lang ry gewees geen pyn maar daar was net drie mens wat gehelp het toe ons voor kom toe se hulle is aflyn toe kook ek want hoekom sit hulle nie 'n kennis gewing op nie toe moet ons bank toe om geld te trek en weer terug kom en weer voor begin on het toe betaal en bestet, toe ons in stap het die movi reeds begin aaa kan jy meer sit toe en kyk maar en toe ons die popcorn eet toe was dit oud jy kan dink 1xlg, 1xm en die kids combo saam ons koeldrank dit is duur en dan oud regtig. O ja toe ons betaal word daar gese die kids my seun van 6 en my dogeter vn 12 moet vol prys betaal ek nie happy nie hoor. Dit kos baie geld om te fliek daai aan kos dit my amper R400 ek voel net die werkers daar is ook nie baie vriendelik nie. Jammer maar dit kos baie geld ek het die slippies as jul my nie glo nie

Date:

Company: Ster-Kinekor

Country: South Africa   City: West gate

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google