AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pick n Pay - Kliente moet maar opdok vir suur produk | #230067

Pick 'n Pay
Kliente moet maar opdok vir suur produk

Op 3 Okt saadbroodrolletjies gekoop. Vervaldatum 6 Okt Oggend 4 Okt wou brood vir werk inpak.
Ek't die pakkie oopgeskeur en gedink ek verbeel my met die aardige reuk. Ek't n hap gevat en dit was
SUUR!
Op 8 Okt moes ek vir die eerste keer weer in die rigting van P n P ry, wou sommer nog inkopies ook doen.
Ek het na die seun gegaan wat op diens was. Aan hom die brood en strokie gegee. Hy het my dadelik
Laat verstaan dat ek dit nie nou eers kon terug bring nie. Sonder om na my verduideliking te probeer
Luister het hy na n POLICY A4 papier teen muur gewys. Hy het die mees arrogantste houding in geneem
Ek wou nie n scene maak voor n vol winkel nie. Ek het gese dat hy die brood kan druk EN MY GELD.
Na 15 jaar, verloor hy n familie kliente. So gooi ek R14.99 sommer weg waarvoor ek hard werk
N Paar jaar gelede het Dimitri my beskuldig dat ek n produk nie by hom gekoop het nie
Dit was n pak wraps van R35. Ek het op aandrang my geld toe terug gekry.
N Ruk gelede het ek maar die pasta met miet goggas in R25 vir kunsprojek in klas gebruik, want Dimitri is net vriendelik as jy
By die winkel uit stap met aankope. Verder kyk hy vir mens maar groet nie. Om van die jong seuns nie te praat nie.

Date:

Company: Pick 'n Pay

Country: South Africa   City: Secunda Cosmosrand

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google