Complaint / review / scam report
Klein Hoewe Kleuterskool
Om te proebeer om n eindelose put tevul

My kinders is altwee al vyf jaar in die kleuterskool .Wat nie die goedkoopste is in rustenburg nie. Hulle verwag van die ouers om by die konserte of enige vunksie met die kinders te doen bestandele vir worsbooitjies en ander kosse te gee en dan moet jy dit nog terug koop by die geleentheid. NOU MOET EK VIR MY KIND SE GRADE PLEGTIGHEID R100 P/PERSOON BETAAL OM TE GAAN KYK. DIT IS WAANSINAG OM TE VERWAG DAT EK MOET BETAAL OM VIR MY DOGTER TE GAAN KYK. EN DAN NOG VIR MY TE SE DIS MY PROBLEEM, DIS MAAR HOE DIT IS. Al reede hoekom ek nog nie my kinders uitgehaal het nie is omdat hulle gelukig is daar. Hoop dit maak die bestuur se oe oop.
Author: debeerclinton


Offender: Klein Hoewe Kleuterskool

Country: South Africa   Region: All Country   City: Rustenburg

Category: Education & Science

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.