Klein Paarl Gimnasium Koshuis
VICTIMISATION
My seun is in klein gim koshuis, daar het 'n insident gebeur waar die koshuis vader my kind heeltyd sleg se en maak. Hy se sommer my seun sal skool meisies verkrag en dit voor ander seuns en le klagte van molestering, waarna die skool erken het dat hulle oorreageer het en daar glad nie so iets was ...