AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - Department | #235567

Standard Bank
Department

Ek het nou net met die department van Std Bank gepraat. My seun is op koshuis en het iemand gevra om vir hom geld te trek - een van die persone wat in die kombuis werk by die koshuis. Sy se toe die kaart is gesluk. EK WEET HY MOES DIT NIE DOEN NIE EN EK HET VIR DIE KONSULTANT GESE EK WIL NIE SAAK MAAK - ONS WIL NET WEET OF DAAR GELD GETREK IS WANT EK MOET PLAN MAAK OM GELD BY HOM TE KRY VIR BUS WANT SY BUSGELD WAS INBETAAL 100.00 PLUS 60.00. Ek vra hom toe om my seun te skakel, want hy is by koshuis en hy het net selfoon by hom en kan nie van koshuis uitbel nie. Hy se toe nee niemand kan hom bel nie en dit is my seun se eie skuld as hy sy kaart uigegee het. Ek se toe maar ek weet dit is sy skuld - AL WAT ONS WIL WEET OF DAAR TRANSAKSIES GEDOEN IS WANT HY HET 'N SMS ONTVANG WAT SE ====== OMF VERIFICATION CODE 532875 FOR LOAN APPLICATION. Gee std bank se mense so min om vir - die feit bly staan daar mag dalk skelms rondloop wat wegkom met alles. Nee hel - ek is al jare std bank klient en het nog nooit sulke arrogante diens ontvang nie en ek was van plan om nou weer bond by hulle uit te neem.

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: South Africa

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google