Baie dankie aan dokter Vosloo en haar dames wat altyd meer as hulle deel doen om hulle pasi? nte van hulp te wees. Hulle vriendelike diens en konstante ondersteuning is regtig meer as wat 'n mens van 'n dokter se spreekkamer verwag. Dankie dokter dat jy jou pasi? nte as mense behandel en belangstel in hulle welstand. Dankie dat niks ooit te veel is vir julle nie, selfs al is dit buite normale spreekure. Julle soort is min gesaai. Ons waardeer julle!! Juliana & Marita
0 comments