Complaint / review / scam report
Vodacom
Waardeer julle hulp en vriendelikheid

Wil net baie dankie se vir Jaweed en Werner by Vodacom vir julle puik diens. Julle is altyd bereid om n mens te help. Jaweed is al een wat altyd help en sy werk so deeglik ken. Vodacom kort meer van jou. Dankie ook aan die bestuurder by die versekering afdeling.
Author: urger03


Offender: Vodacom

Country: South Africa   Region: All Country   City: Hatfield

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.