AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Tiestacron - Goeie dienste | #259891

Tiestacron
Goeie dienste

Ek moet se in enige besigheid is aftersales dienste baie belangrik. En so kan Tiestacron se staff baie bly wees oor. Ek het so paar weke terug by hulle aangesluit en is vreeslik skrikerig gewees om iets te doen wat ek niks van weet nie. Toe die oudjie gekom het om my te leer het dit net meer en meer interesant geraak en logies ook. Die mense by Tiestacron is altyd vriendelik en baie behulpsaam. Selfs buite kantoor ure is hulle bystand baie goed. Ek wil net baie dankie se vir dit en hou so vol. Dis elke stappie die moeite werd saam julle!!!

Date:

Company: Tiestacron

Country: South Africa   City: Bellville

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google