AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Atterbury Motors - Waar kwaliteit diens wel bestaan/toegepas word | #320390

Atterbury Motors
Waar kwaliteit diens wel bestaan/toegepas word

In vandag se lewe kry n mens min die geleentheid om dankie te s? vir "DIENS"... want daar bestaan nie meer n ding soos "kwaliteit diens" meer nie.

Of dit is wat ek nog altyd aan gewoond was, Wel, ek moet eerlik wees, om te se dat dit regtig WONDERLIK was om besigheid met hulle te kon gedoen het, en wil vir Riaan weereens dankie s? vir die "kwaliteit" diens wat hy gelewer het.

Ek glo ek is nie die enigste van hulle kliente wat gelukkig is nie, maar n mens is so gewoond om altyd net klagtes te wil deurgee en nie net n minute te vat en wel ook dankie te s? vir wanneer iets regtig perfek verloop het nie.

En nee, ek soek nie iets nie... want ek het die klaar gekry... EK HET KWALITEIT DIENS GEKRY... GREAT..!!! DANKIE..!!!

Nogmals baie dankie, en kan hulle trots wees op hulle diens (Riaan spesiaal) Hy het my van die begin op hoogte gehou, was vriendelik, eerlik en opreg, en het tot vanoggend op gevolg of almal gelukkig is... DIT IS GREAT..!!!

Ek is trots om te s? dat ek met ATTERBURY MOTORS -Pretoria besigheid gedoen het... en sal hulle beslis aanbeveel..!

groete
Charl Robinson

Date:

Company: Atterbury Motors

Country: South Africa   City: Pretoria/Gezina

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google