AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Santam - Kompliment | #16223

Santam
Kompliment

Ek weet dit is baie maklik om te kla en as jy goeie diens kry... is dit vanselfsprekend en mens verwag dit. Maar ek glo, as jy uitsonderlike diens ontvang het, moet jy dit erken. Ek wil graag vir Maria Strydom en Sibusiso Manana baie dankie se vir ongelooflike diens wat ek ontvang het. Hulle het ons gehelp oor die fees tyd met spoedige diens en is baie dankbaar daarvoor. Julle is voorwaar 'n aanwins vir Santam! Baie dankie vir julle moeite en uitmuntende diens!

Date:

Company: Santam

Country: South Africa   City: None

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google