AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Medi-Clinic - DIE NUWE PELONOMI VAN BLOEMFONTEIN 99427 | #120003

Medi-Clinic
DIE NUWE PELONOMI VAN BLOEMFONTEIN 99427

Ek was die 23 Mei 2013 opgeneem vir 'n prosedure, tydens op die opname het die volgende aan die lig gekom.

Volgens opnames was die Hospitaal vol en sou ek moes wag vir 'n bed, ek het selfs een van die staf hoor se aan 'n pasient wat 12:30 n operasie moes ondergaan dat sy gelukkig kan wees as sy n bed kry:

Soos die engelsman se dis mos nou nie rocket sience nie : 'n Vliegtuig het 50 sitplekke dan boek jy net 50 mense, of werk dit so dat die hospital die pasiente wat nie ontslaan is teen 12:00 vir nog n dag se verblyf kan vra:

Dis uiters swak!!

Dis basies bestuur 101

Die res van die verblyf was van goeie gehalte en kan nie daaroor kla nie :

As dit dus die praktyk van die hospitaal gaan wees om hul pasiente so te behandel - BOU "N GROTER ONTVANGS LOKAAL of sit ten minste ekstra stoele uit dat die pasiente en hul families kan SIT .

Dit het gevoel soos Pelonomi Hospitaal se noodgevalle op "payday"

Jaco Human

Date:

Company: Medi-Clinic

Country: South Africa   City: Bloemfontein

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google