AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Medi-Clinic - Poor medical care | #183142

Medi-Clinic
Poor medical care

My man, PPN de Klerk, was by die Mediclinic hospitaal opgeneem op 25 Junie vir 'n standaard angiogram prosedure. Daar was nie beddens in die algemene sale beskikbaar nie dus moes hy in ICU opgeneem word.
My man het hier 'n baie nare ondervinding van die nasorg in u hospitaal gehad. Vrydag na die prosedure van Donderdag, het die opgeleide personeel die uitwendige pas aangeeer uit my man gehaal. Dit is hier waar die probleme begin het. Volgens hom en wat ek op die monitors gesien het, het sy bloeddruk ernstig begin daal. Hy roep die personeel en s? vir hulle hy is besig om dood te gaan so sleg voel hy. Hulle deel hom mee hulle sal nou-nou kom. My man was My man was op daardie stadium baie siek. Toe eers besluit hulle om dr Van der Spuy te skakel toe hulle sien daar is werklik groot fout nadat hulle die moeite gedoen het om ag te slaan op sy roep. Hy s? die persoon wat die pas aange? r uitgehaal het, nie vir hom bevoeg gelyk het om die prosedure te verrig nie. Hy deel haar mee dat sy nie net die ding kan uitruk nie want dit is elektrodes direk in sy hart.

E-mail was sent to the Hospital Manager, up to date, no response received.

Date:

Company: Medi-Clinic

Country: South Africa   City: Pretoria Heart Hospital

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google