AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Discovery Health - CO-PAYMENTS MADE | #88113

Discovery Health
CO-PAYMENTS MADE

Wie dit mag aangaan, Ek was opgeneem in "Life" Wilgeheuwel hospitaal op 2013-04-08. Daar was aan my gese deur Discovery om bedrae van R2850.00 te betaal met opname. Ek kan dit dan weer terugeis. So gese so gedaan ek doen soos aan my voorgese is. Ek dien die eis in en e-pos dit na [Email Removed] & ook aan [Email Removed] net soos alle vorige eise wat ek seker op een hand kan tel, en eise is uitbetaal. Op 2013-04-09 dien ek die eersgenoemde bedrag se eis in en wag inspanning op my brood nodige gelde om dit spoedig terug te kry maar tot my skok toe ek Discovery skakel net om te hoor, nee ek moet die eise aanstuur na [Email Removed] nou vra ek hoekom verwittig discovery my nie deur te skakel landlyn of loopfoon "cell phone" of die stuur van e-pos nie, ons het mos die nuwe tegnologie tot ons beskikking. Ek vra u asb betaal my wat my toekom so ek verneem die drie dae wagtydperk strek nou vanaf die eerste indienning 2013-04-09, ek hoop van harte julle kan dit nou bespoedig, en hoop dit sal die laaste keer wees om so onnodige, ongemaklike tydsdurende proses te laat verloop om terugeis te ontvang vanaf julle. Groetnis aan die wat wel hard werk

Date:

Company: Discovery Health

Country: South Africa   City: Claims department

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google