AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Life Healthcare - Pasient diagnose | #204878

Life Healthcare
Pasient diagnose

My ma was 27 Augustus by Eugene Marais ongevalle. Haar linker been het baie gepyn en het dood gegaan en die voet was yskoud. Sy is daar uit met pyn pille. Gelukkig het sy op 3 Maart haar spesialis gaan sien oor heeltemal iets ander en net aan hom genoem van haar bene wat so pyn. Hy het haar dadelik hospitaal toe gestuur en sy is opgeneem en toetse het gewys dat sy bloedklonte in haar bene het. Sy is vandag 'n week in die hospital en danksy die spesialis wat haar hospitaal toe gestuur het kon dit dalk anders omgedraai het as gevolg van 'n mediese dokter by ongevalle wat haar huistoe stuur met pyn pille

Date:

Company: Life Healthcare

Country: South Africa   City: Eugene Marais Hospital

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google