AfricaComplaints.com » Politics & Government » Complaint / review: Tshwane District Hospital - Appualing service at Tshwane hospital | #136438

Tshwane District Hospital
Appualing service at Tshwane hospital

'n Pasient word gister 14 Junie 2013 gebring na ER by Tshwane Hospitaal. Hulle laat hom le van 09:00 in die oggend tot 02:00 die nag met geen hulp nie. Die persoon het bloed in sy longe, hy kan skaars asem haal-hulle doen NIKS nie. Nadat sy werkgewer omtrent die plek uitmekaar gegil hetword hy opgeneem in saal 6. Die plek stink na urine en ontlasting - hulle noem dit 'n hospitaal...??? Tot op hede het hy 'n drip gekry wat lank reeds klaar is; die drip is nie vervang nie-die dripbuis is vol bloed. as die personeel gevra word vir hulp doen hulle NIKS. Hulle sit en kou kougom-hulle is veronderstel om na pasiente om te sien!!! Die ou man langs ons pasient het ook longontsteking-NIEMAND kyk na hom nie. Die personeel-hulle kKAN NIE VERPLEEGSTERS GENOEM WORD NIE WANT HULLE IS TE SLEG!!! maak al die vensters oop- die ou man het nie eers 'n kombers oor hom nie- hy STERF veel later SONDER DAT IEMAND NA HOM OM SIEN. dis absoluut SKRIKWEKKEND. Weet jy en niemand gee om nie- ons kan kla tot ons blou is -dit gaan ons niks help nie. want ons is in die hande van die SLEGSTE WETTERS OOIT

Date:

Company: Tshwane District Hospital

Country: South Africa   City: Menlyn

Category: Politics & Government

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google