AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Nashua Mobile - Swak diens!!! | #101584

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Hoe kan een persoon keer op keer sulke swak diens lewer??? My man het n foon by Nashua bestel en probleme met die foon gehad. Ons het die call centre gebel en gevra kan ons die foon terug vat en die kontrak kanseleer en n groter kontrak vat met n ander foon. Hul het gese dit sal nie n probleem wees nie oor dit nog nie 7 dae wat ons die foon het nie. So gaan my man die volgende dag terug om dit te doen en die Lourens se dis nie n probleem nie my man sal saterdag sy nuwe foon kry. So kom ons die saterdag daar en geen foon. Toe moet ons hoor dat hy nie die kontrak kon kanseleer nie want iets oor n number for life. Die Lourens het nooit sy werk gedoen nie en nooit die kontrak gekanseleer in die 7 dae nie. Nou moet ons elke maand ekstra geld betaal vir die ou se foute! Jul moet dit asb reg stel want ons gaan nie ekstra betaal oor julle mense nie hul werk kan doen nie!!! Maar so gaan ons toe die volgende week en nog geen foon. Die lourens gebruik toe die verskoning dat hy nie n wit s3 vir my man kan kry nie. My man soek n blou een en het dit uitdruklik vir die Lourens gese en hy het dit neer geskryf. Nog leuns. Ek het hoofkantoor gekontak en hul sou terug gekom het. 3 Dae later nog niks

Date:

Company: Nashua Mobile

Country: South Africa   City: Mokopane

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google