Ek was laasweek by dr roos vir opname in hospitaal "weskoppies" hy het my geevaleer en gese hy sal my laatweet met trugvoering van die hospitaal dit was laasweek woendag 03/04/2013 teen vrydag 05/04/2013 het ek n epos gestuur en het n oproep ontvang dat hul my maandag 08/04/2013 sal antwoord nogsteed niks gehoor nie, het vandag 3 eposse gestuur vir antwoorde en het gedreig met mediese raad maar nogsteeds niks nie!! Ek sit by die huis, sonder werk!! Ek kan nie vir ander werk gaan soek voor ek nie 100% reg is nie. Al wat ek soek is antwoorde en suksessvolle diens lewering!!
0 comments