Ek will net graag baie dankie se aan Francois van Evetech wat my gehelp met die keuse van n wonderlike Laptop wat ek bestel het deur hom, en n groot dankie aan hom ook net se dankie dat jy my gehelp het om die regte besluit te maak, ek was nie regtig seker oor wat om te koop nie, Maar net my my vereistes en my begroting het hy die Perfekte keuse gemaak vir my! Briljante diens, en ek het net twee dae gewag van dat ek betaal het tot ek n oproep ontvang het om hom te kom optel.
Dankie Evetech en Francois, sal julle beslis weer gebruik!
0 comments